Breek die Vloek, Leef die Seën: Reinig jou Generasielyne in die Hemelse Hofsaal

(Afrikaans Edition)

Hoekom rus vloeke selfs op die kinders van God?

Baie Christene is siek en gebind, ervaar finansiële tekort, of sterf op ’n baie jong ouderdom. Waar is God in hierdie situasie? Hoekom keer Hy nie al hierdie swaarkry en ellende nie?

Vir die afgelope twintig jaar van bediening, het FRANSI VAN WYK met presies dieselfde vrae geworstel.

In hierdie boek, wys sy jou:

  • Waar vloeke vandaan kom
  • Hoe om met die sondes van jou vaders te deel.
  • Wat die Hemelse Hofsaal is en hoe dit funksioneer.
  • Hoe om vloeke in die Hemelse Hofsaal te breek.
  • Stap-vir-stap riglyne om ’n generasielyn gebed sessie suksesvol en veilig aan te pak.
  • Model-gebede om die mees algemene generasie vloeke te breek.

Menigtes het reeds bevryding met hierdie gebede ervaar: ernstige siektes is genees, egskeidings is voorkom, bankrotskappe is afgeweer, vrouens kon kinders kry na herhaaldelike miskrame en ander is bevry van verslawing.

Kies vandag om alle vloeke oor jou lewe te breek. Jesus het reeds die prys betaal om jou vry te maak. Jy kan ook die volheid van God se seën beleef.

Sy oorwinning kan joune ook wees.

Buy on Amazon

Category:

Description

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest